Die Wonderwerker
(03 Sep)

Die Wonderwerker

Die Wonderwerker

Eugene Marais was not only a remarkable poet and naturalist, but an extraordinary person whose life was a continuous source of drama and controversy. In 1908, he is a qualified lawyer who has just spent a solitary 2 years living amongst the baboons of the remote Waterberg; studying their habits.

On his way to Nylstroom, in the grip of a Malaria induced fever, he stops on a farm looking for drinking water. Observing his weakness and the seriousness of his illness, Gys van Rooyen and his wife Maria take him into their home to recover.

Maria leads an unfulfilled life and she is lonely. The forty year old Eugene Marais is attractive, charming and mysterious. She, as many women before her, falls in love with him. There are two others resident in the house, the Van Rooyen's son Adriaan, and a seventeen year old adopted daughter Jane Brayshaw.

Twelve years earlier Marais' young wife, Aletta, died giving birth to their only child, something he was never able to process. Jane is a striking embodiment of her. Gradually he realizes he is losing his heart to her. And she reciprocates. What further complicates matters is that the young Adriaan is himself smitten with Jane.

Eugene Marais' secret demon is his morphine addiction. He is a high functioning addict- whose behaviour is only effected when he doesn’t use it. Maria discovers his secret. In an attempt to not only curb his addiction but also to assert control over him, she confiscates his morphine and begins rationing it back to him.

This leads to a love quadrangle, like a time bomb ticking. Inevitably ticking....

Katinka Heyns

Katinka Heyns (1947-) is 'n belangrike rolprentvervaardiger, regisseur en ook aktrise. Sy stig haar eie maatskappy, Sonneblom Films in 1974. In 1978 tree sy in die huwelik met die skrywer Chris Barnard.

Katinka speel in die volgende rolprente:

Eendag op 'n Reëndag (1975)

Pappalap (1971)

Jannie totsiens (1970)

Katrina (1969)

Katinka was die regisseur van die volgende rolprente:

  • Fiela se kind (1988)
  • Die Storie van Klara Viljee (1992)
  • Paljas* (1998)

 

Anneke Weidermann

Die 16-jarige Anneke Weidemann is weer terug op die skoolbanke (by Hoërskool Jan van Riebeeck in Tamboerskloof, Kaapstad) nadat sy resensente by die KKNK gaande gehad het met haar spel in die opspraakwekkende musiekteaterstuk 2-21.

Die 16-jarige Anneke Weidemann is weer terug op die skoolbanke (by Hoërskool Jan van Riebeeck in Tamboerskloof, Kaapstad) nadat sy resensente by die KKNK gaande gehad het met haar spel in die opspraakwekkende musiekteaterstuk 2-21. Suzette Truter het agtergekom sy wil nie akteur word nie – eerder 'n breinchirurg!

   Hoe voel dit om weer terug in die werklikheid te wees ná al die opwinding en opslae wat julle gemaak het?

Ek het baie gestres oor hoe ek weer gaan inpas by "normale" mense, want die ondervinding saam met Francois (van Coke)-hulle was net ongelooflik. Dit was totaal anders, hulle weet soveel dinge, dit was so refreshing, ons het die lekkerste gesprekke gehad . . . Maar ek mis nie die publisiteit nie. Soos wanneer mense my gelukwens. Ek hou nie daarvan om die middelpunt van aandag te wees nie, ek weet nie hoe om komplimente te hanteer nie! Dis lekker om weer tussen my skoolvriende te wees. Ek verlang, ja, dis bietjie seer, maar ek het geweet dit gaan kom. Ons sal beslis weer by Aardklop optree.

Baie mense was geskok deur die stuk (met ’n ouderdomsperk van 16). Hoe het dit jou geraak?

Ons hét gehoop om mense ongemaklik te maak, om mense te laat nadink. Ek is self baie oopkop, baie liberaal. Ek was glad nie geskok daardeur nie, dit was cool. Ja, dit was fisiek uitmergelend, ek het ná elke show gebewe van moegheid, en dit het my emosioneel gedreineer, maar ek was okay. Die feit dat ek 16 is (sy word in Mei 17) het niks met enigiets uit te waai nie. Ouderdom het nie. Ek weet wat aangaan. My hele familie is oopkop. Ek het in 'n baie oop huis grootgeword, geleer om my eie denke en opinies self te formuleer. Ja, ek voel nie soos 'n giggelrige tiener met hormone nie, en my pêlle is ook nie.

Jy het al as 11-jarige in die fliek The Story of an African Farm gespeel en ook rolle gehad in TV-reekse soos Known Gods en Binnelanders. Waar kom die gene vandaan?

Niemand in ons familie nie, maar my ma, Annchen, sê op 'n manier is ons glo verlangs familie van André Hugenuet . . . my oupa se oom of so iets, maar ek is maar skepties daaroor! Ek wil nie eendag aktrise word nie. Dis net vir my lekker. Dis pret, dis chill, dis nie 'n big deal nie. My suster, Jana, swot medies, en my ma is 'n dieetkundige. Ek wil medies studeer, en ek wil spesialiseer – dalk in breinchirurgie. Ek doen baie goed op skool, so dis 'n bereikbare droom.

Maar jy is in dié stadium betrokke by skooltoneel? (Sy het onder meer op 15 TV Plus se toneelkompetisie gewen.)

Ek wil nie aan sport deelneem nie, maar ek voel ek wil iets doen by die skool. Ek het al Franse lesse geneem, en ek speel klavier - eers was dit 'n skoolvak, maar sodra iets 'n verpligting raak, wil ek dit nie doen nie. Ek hou nie van reëls nie, ek wil nie my kreatiwiteit demp nie. Maar ek is nie 'n rebel nie. Ek is betrokke by my skool, my onderwysers vertrou my, ek doen my deel en ek dink ek is gebalanseerd.

Marius Weyers

Marius Weyers is a South African actor who has appeared in numerous television series and feature films, including The Gods Must Be Crazy (1980), Saturday Night at the Palace (1987), The Power of One (1992),Paljas (1998), Stander (2003) and Blood Diamond (2006).

Die Wonderwerker opens in cinemas nationwide on Friday 7 September


Follow eXpresso on Facebook

VOTING POLL

Which do you prefer
Facebook
Twitter
Pinterest
  

Home
› Our presenters
› About Expresso
› Partners
› Fan Mail
› Studio Photos
› Competitions
Studio
› Suppliers
Sport
› Sports Personalities and Events
› Sport Highlights
› Youth Sport
Lifestyle
› Home & Decor
› Fashion
› Beauty
› Going green
› Inspiration
› Charity
› Dating
› Business
› Crafts
› Pets
› Presenter Style
Entertainment
› Music
› Movies
› Gossip
› Interesting People
› Celebrities
› Out and About
› Book Club
› Expresso Upcoming Events
› Top 10
› Theatre
Technology
› Technology
› Whats new
› Gaming
› Cars
› Youtube
Food
› Breakfast Recipes
› Recipes
› Tips from Chef
› Restaurants
› Pick 'n Pay Lunchbox Ideas
› Michael Olivier - Life's Pleasures
› Ultimate Braai Master Recipes
Health
› Health Tips
› Fitness Tips
› Pet Health
› Zumba
› Yoga
Travel
› Travel Experts
› Iconic Buildings
› Travel Tips
› Travel Packages
› It's Here
Kids
› DIY
› Recipes
› Advice for Parents
› Education
› Entertainment
› Young Achievers
Contact Us
› Weather
› Contact Us
Privacy Policy | Terms of Use
© Copyright 2010 Expresso | Site created by  Fusia Web Services